Jeuggesprek-
forum


Jeug-aktueel


Jeugprogramme
en speletjies


Kinder- & Jeugpreke


Kampe


Artikels


Die Boekrak


Jubel oor Jesus


Werkterreine


Onderwyssake


Beurse & Toekennings


AJK Inligting


Skakels

Werkterreine

Die AJK het besluit om deur agt werksterreine te funksioneer, om so die kerk beter te dien. Elke terrein het 'n kontakpersoon. Jy kan met groot liefde die persoon kontak om uit te vind wat gebeur in sy bediening / terrein.

Elkeen van die bedieninge kan moontlik jou kundigheid of ervaring gebruik. Kontak en hoor waarmee is hulle besig en hoe jy kan help, of wat kan jy gebruik van dit wat hulle jou bied.