Jeugpreke

1) Skriflesing: Psalm 23:1-6

2) Tema:

MARSHMALLOW-MENSE

of

WATTE-MENSE?:

Kan en wil jy sonder 'n

Herder (vers 1-3a)

Toergids (vers 3b-4)

Gasheer (vers 5)

Vader (vers 6)

deur die lewe?

3) Liedere:

JSB 2 No. 15 (x2) Toetreelied

JSB 2 No. 3:1-3 Loflied

JSB 1 No. 82 Na wet/Voor GB

JSB 2 No. 45 (x2) Voor Skriflesing

SOM No. 41:3 Antwoordlied

  1. Die Marsmallow-mens wat lekker is en smaak het, het die Here!
  2. 2) Die watte-ou lyk dieselfde, maar sy lewe het geen smaak nie!

  3. Net die God van Psalm 23 maak die verskil!

MARSHMALLOW-MENSE

of

WATTE-MENSE?

M - My W - Wil

A - almagtige A - altyd self

R - Redder T - toekoms

S - sal as T - tegemoetgaan op

H - Herder E - eie risiko!

en

M - Middelaar

A - altyd

L(L)- liefdevol

O - oor my

W - waghou!


Terug na Jeugpreke
Terug na Hoofblad