Jeuggesprek-
forum


Jeug-aktueel


Jeugprogramme
en speletjies


Kinder- & Jeugpreke


Kampe


Artikels


Die Boekrak


Jubel oor Jesus


Werkterreine


Onderwyssake


Beurse & Toekennings


AJK Inligting


Skakels

Jeuggespreksforum
Jeuggespreksforum oor belangrike sake.
Kom ons gebruik die geselsbord en gesels saam oor aktuele sake rakende die bediening van die jeug in die gemeente.

Kategese en kinders in privaatskole
Skep die vakansies wat nie ooreenstem nie, ook vir julle gemeente 'n uitdaging? Hoe hanteer julle dit? Is daar twee kategese in plek vir staat skole en privaat skole of net een kategese en iemand word benadeel?

Gee jou opinie! [Kliek hier om na Forum te gaan]

Terug na Hoofblad