Beeld: Godsdiens-aktueel - prof Piet Meiring:
Gemeentes se groei - Waarom groei sommige, kwyn ander?
Beeld, 22/11/99, p 12



Wat maak dat party gemeentes groei, terwyl ander kwyn?

Tydens ons gereelde maandelikse ontbyt het ons lank daaroor gesels.... Maar uiteindelik was dit Isak Burger, nasionale president van die AGS, wat die beste antwoord uit sy mou geskud het.... Hy het onlangs 'n boek in die hande gekry waarin 'n Amerikaner, Christian Schwartz, van 'n wreldwye navorsingsprojek vertel het, waartydens die omstandighede in 1000 gemeentes, in 32 lande, nagegaan is....

Maar uit die studie het dit duidelik geword dat daar agt belangrike vereistes vir 'n groeiende gemeente is, maak nie saak wr op aarde nie....Nie een van die agt sake is buite die bereik van gewone Christene nie. Dis eintlik doodgewone boustene wat die Here God gebruik om sy kerk mee op te bou.

1. Sterk, bemagtigende leierskap....

2. Die lidmate gebruik hul gawe...

3. Egte, ware, spiritualiteit...

4. Funksionele strukture...

5. Inspirerende eredienste...

6. 'n Omvattende kleingroepbediening...

7. 'n Getuienisaksie wat saak maak...

8. Les bes: die liefde!...

Terug na Artikels
Terug na Hoofblad