Jeuggesprek-
forum


Jeug-aktueel


Jeugprogramme
en speletjies


Kinder- & Jeugpreke


Kampe


Artikels


Die Boekrak


Jubel oor Jesus


Werkterreine


Onderwyssake


Beurse & Toekennings


AJK Inligting


Skakels

Jubel oor Jesus[Jubel oor Jesus 2000]

TEMA: GESINNE JUBEL

PROGRAMWENKE VIR GESINSBYEENKOMSTE

PROGRAM 1

地 Gesinsbyeenkoms wat handel oor die ondersteuning van mekaar binne 地 gesin.

Die gedeelte kan by gesinskampe en wyksbyeenkomste of enige ander kleingroepsbyeenkomste wat handel oor die gesin gebruik word.

Bylae 1.1 - Die Wiel

PROGRAM 2

地 Gesinsbyeenkoms wat handel oor die waarde van kommunikasie.

Die gedeelte kan veral by 地 gesinskamp of 地 gesinsaand gebruik word as eerste geleentheid om gesinne saam iets te laat doen en saam te laat gesels.

PROGRAM 3

地 Gesinsbyeenkoms wat aantoon dat dit belangrik is dat ons as kinders van God ook binne ons gesin mekaar sal waardeer en lief hê.

Die gedeelte kan by 地 gesinskamp of enige kleingroepbyeenkoms gebruik word. Dit kan ook gebruik word by 地 aandbyeenkoms wat ingerig word vir ouers en tieners.

Bylae 3.1 - Inligting wat die aanbieder/fasiliteerder kan gebruik.

PROGRAM 4

Die gedeelte kan gebruik word as eerste byeenkoms of ysbreker by 地 gesinskamp of wanneer kleingroepe met gesinne die eerste keer die jaar vergader. Die gedeelte kan ook as eerste huisgodsdiensgeleentheid gebruik word.

Terug na Hoofblad